Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Hy het ná ‘n teleurstelling in die 100 m vroeër op die byeenkoms met sukses teruggeveg.
Marlon het die 100-m-uitdun in 10,47 sek. voltooi, gevolg deur die halfeindronde in 10,44 sek, waar hy sy skool en die Boland in die o.18-mansafdeling by ASA verteenwoordig het.
Graad 8- tot gr. 10-leerders van die Hoërskool Porterville het onlangs die bekendstelling van hul Loopbaanklub (Career Club) bygewoon.