‘n Groep van die Langebaan-atletiekklub se atlete het die afgelope Vrydag (6 Maart) aan die Wildeklawer- Fast Track Series in Stellenbosch deelgeneem. Dit was ‘n goeie ervaring vir die atlete om teen die bestes in Suid Afrika mee te ding. Die klub bedank graag Elana van Zyl Meyer vir haar gasvryheid en die geleentheid.

Bestes meeding in Stellenbosch

Langebaan-langasems wys hul slag

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article