Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die publiek word versoek om gedurende die komende somervakansieseisoen versigtig te wees en veiligheidsriglyne te volg wanneer hulle Kaapse pelsrobbe teëkom. Hoewel hierdie seesoogdiere ‘n integrale deel van ons kus-ekostelsel…
Die inwoners om een van die enigste oop ruimtes oor in Langebaan, die driehoekige stuk Meeuwklip-grond, het as die Red Meeuwklip-aksiegroep nou amptelik geappelleer teen wat hulle as die “vergrype”…
Nagenoeg R1 miljoen rand se nagemaakte goedere is vandeesweek in die Weskus-polisiedistrik gekonfiskeer in gesamentlike operasies deur die polisie se provinsiale operasionelebevelsentrum, die provinsiale polisiespan vir nagemaakte en onwettige goedere,…
Dit it was ʼn vlugtige verskyning in die Vredenburg-distrikshof vandag (Vrydag 21 November) vir die tien beskuldigdes van Paternoster, Velddrif, Wellington en Kaapstad, in die grootste bedrogsaak wat die Weskus…
Alle paaie het die afgelope Saterdag (15 November) na die Boland-stadion in Wellington geloop vir die halfeindstryde in die Sanlam Boland Super-8, -10 en -16, en die pronkstuk van Boland Rugby,…