Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Groot opgewondenheid heers vir die lang verwagte Saldanha-Super 8-rugbytoernooi wat amptelik môre (Donderdag 2 April) afskop. Dit duur tot Maandag 6 April en word by die Transnet-stadion in Saldanha beslis.…
Saldanha Tigers, wat dié seisoen hul buiging in die Grootuitdaag maak, sal ook die Grafkelder die eerste keer besoek.
Nadat die eerste ronde wedstryde van die Weskus-grootuitdaagliga van die Boland-rugbyunie afgehandel is, het vyf spanne geen geheim daarvan gemaak nie dat hulle Saldanhabaai se kroon wil hê. Vir rugbyondersteuners…
Met die aanvang van die nuwe seisoen in die Boland-Groot-uitdaagreeks was daar nie juis verrassings nie. Hopefield het Saterdag die Grafkelder in Pella besoek en het by tye gevaarlik gelyk,…
Drie afsonderlike klagtes is Saterdag tussen 18:00 en 19:00 by plaaslike owerhede aangemeld rakende ernstige ontwrigting tydens ‘n rugbywedstryd op die sportterrein in Olof Bergstraat, Redelinghuys. Dit is bevestig dat…
In sy nuwe rol as hoofafrigter van die Vredenburg-rugbyklub se eerste span, sien Thyrone Williams uit na die geleentheid wat hom gebied is. Williams was die afgelope vyf jaar die…
Die Vredenburg-Hopland-o.21-rugbyspan sal sy wentitel by die vyfde o.21-Exodus-rugbykampioenskap hierdie naweek verdedig. Die kampioenskap word hierdie Saterdag (29 November) by die Vredenburg-sportterrein beslis. Vanjaar sal hulle kragte meet teen Vredenburg…
Die Saldanhabaai-rugbyklub het die geskiedenisboeke herskryf toe hy die eerste rugbyklub in Bolandrugby geword het wat die Sanlam-Boland-Top-12 ‘n derde keer verower het. Saldanha het dit Saterdag reggekry deur Roses…
Die Darling-rugbyklub het verlede Woensdag (12 November) sy jaarvergadering in Darling gehou waar die klub se ouditeursverslag bespreek en aanvaar is en ‘n nuwe uitvoerende bestuur vir ‘n termyn van…
Die wedstryd teen die verdedigende kampioene van die Sanlam-Boland-Top-12-toernooi, Robertson Town, was baie belangrik vir die Saldanhabaai-rugbyklub. Die uiteindelike wenner in Groep B sal die algehele wenner van die groep…