Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die Albatrosse, wat verlede Saterdag met Saldanhabaai in die Saldanha Transnet-stadion afgereken het, het hulle ongelukkig teen Vredenburg vasgeloop en die Albatrosse se vlerke is kortgeknip.
Die Sanlam Boland-groot-uitdaagbekerkompetisies in die ses streke nader sy einde. Met drie wedstryde oor kry spanne ‘n laaste kans om te kwalifiseer.
Die kampioenskap, wat van Maandag 27 Julie tot Vrydag 31 Julie plaasgevind het, het sowat 350 spelers en amptenare van al nege provinsies asook die polisiehoofkantoor, na die Weskus gelok.
‘n Fout kan beteken dat hul kanse om die uitspeelronde te haal al skraler word.
In die eindstryd het dié span die Vrystaat met 36-0 verslaan om as die kampioen gekroon te word.
Ses spanne veg vir die Weskus- Grootuitdaagbekerkompetisie se twee topposisies, wat op ‘n klimaks afstuur.
Die tweede ronde van die Weskus se Grootuitdaagbeker-wedstryde het die afgelope Saterdag (20 Junie) op verskeie velde in die Weskus afgeskop. Vir Reuben Abels se span, Young Hearts, wat vir…
Die Albatrosse van St. Helena- baai het die afgelope Saterdag (30 Mei) geskiedenis gemaak toe hulle die onoorwonne Saldanha- baai met 25-23 in ‘n spannende Weskus Grootuitdaagbeker-kragmeting geklop het. Die…