Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die rugbykoors in die Boland loop hoog, en alle paaie lei na die Boland Stadion in Wellington op Saterdag, 15 November. Die Sanlam Boland Top 12, wat vier jaar gelede…
Die onoorwonne Saldanhabaai-rugbyklub het die afgelope Saterdag (1 November) sy vierde agtereenvolgende oorwinning aangeteken en daarmee sy plek in die half-eindstryd in die Boland-Top-12 op die Boland-stadion in Wellington bespreek.…
Tonele van groot blydskap het Saterdag 25 Oktober afgespeel toe die Saldanhabaai-rugbyklub sy posisie op die Groep B punteleer nog verder met ‘n 46-41-oorwinning oor Safcol verstewig het. Die sege…
Van die strate van Vredenburg tot die groot ligas, het Cheswill Jooste (19) diep in baie se harte geklim. Rugby was al van kleins af ‘n deel van dié kranige…
Die Darling-rugbyklub se toppresteer- ders het sertifikate en trofeë ontvang op die klub se jaarlikse spogprysuitdelingsgeleentheid in die Darling-gemeenskapsaal op 27 September. Ferlin Tango is aangewys as die Sportman van…
As daar een ding is wat die Boland- rugbystruktuur jaar ná jaar bewys, is dit dat talent nie net in groot sentrums woon nie, maar dat die Bolandse o.12-spanne vir…
VREDENBURG – In ‘n wedstryd wat alles behalwe sonlig gehad het, het die Saldanhabaai-rugbyklub en die Burg Boys van Vredenburg Saterdag (9 Augustus) ‘n 20-20-gelykopuitslag in die Sanlam-Boland-grootuitdaagbeker-kompetisie van die Weskus…