Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Daar word gesê ‘n mens moet 70×70 keer vergewe. Dis 4 900 keer. Maar is dit 4 900 keer in jou lewe, of 4 900 keer vir dieselfde persoon? As jy vir twee…
Mensig, is ek darem verlig om te hoor dat dit so lekker by die huis gereën het. Met die koeler – of is dit ysige – weer wat sy kop…
Ek onthou dit soos gister, die gevoel van opgewondenheid, soos ‘n kleuter wat ‘n suigstokkie kry. Opgewondenheid het ‘n manier om jou hoop te gee vir die lewe, soveel so…
Van buite af lyk die planeet steeds dieselfde, maar oor die afgelope dekades het baie verander.
Ná meer as drie dekades van demokrasie in ons land moet ons eerlik wees met mekaar dat ons nog nie die Vryheid geniet wat ons verdien nie. Ons kan en…
Met Paasnaweek voor die deur, salaristrekkers wat maandeinde-betalings gekry het en ‘n toestroming van besoekers na die Weskus, soebat Weslander mense om nie te drink en bestuur nie. Dit is…
Dis amper Paastyd in die Kaap. Iewers in ‘n kombuis in die Wes-Kaap sien ek ‘n antie wat doenig is om haar vis af te bak, die geheime kerrievis-sous in…
Wat vir my egter die koek vat, is daai video’s waar die gek geskeer word met ons soldate hier aan die tuisfront.
Jy sal die geur van varsgebakte harders en soetsuurdeegbrood moet agterlaat vir smake en geure wat ‘n ander deuntjie sing.