Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Volgens die gemeenskapslid is die geriewe teen ‘n koste van sowat R650 000 opgerig. Hy voer aan dat die huidige markverwante boukoste volgens sy kennis tussen R9 000 en R15…
In a letter to the newspaper, the resident alleges that the organisation was deregistered by the Department of Social Development’s NPO Directorate on 11 June 2026, but has continued operating…
Die herbenaming van die saal dien as ‘n huldeblyk aan Jonathan Slabbert, wie se bydrae en nalatenskap ‘n blywende impak op die gemeenskap gehad het.
VELDDRIF – Met net nóg ‘n hofuitsteldatum is die familie van wyle John-Ray Pieters (26) steeds nie ‘n stap nader aan geregtigheid nie. Een verdagte, William Owies (50), het Woensdag…
Die ondersteuning, liefde en omgee vir John-Ray Pieterse (26), was opmerklik by die Laaiplek-landdroshof vandag (Woensdag 15 April). Die twee verdagtes in die moordsaak van Pieterse, William Owies (50) en…
Pieterse en Smith was omstreeks 01:45 op pad huis toe ná ‘n aandjie uit toe hulle uit die bloute deur ‘n groep mense met onder meer gholfstokke in Dolfynstraat, Noordhoek,…
Die byeenkoms is aangebied deur Gerda Pedro, ‘n inwoner van Noordhoek wat ‘n groot passie vir die geskiedenis en tradisies van die streek het.
Dit was ‘n emosionele dag vir die familie van Rosco Erasmus, die 13- jarige seun wat op Vrydag 26 September by die Rooibaai-houtkaai verdrink het. Familielede het die afgelope Saterdag…
Die Wes-Kaapse Regering (WKR) se Noordhoek-eSentrum het amptelik sy deure in Augustus 2016 oopgemaak. Die vestiging van die eSentrum is gedryf deur die behoefte aan bekostigbare toegang tot rekenaars, die…