Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Bouwerk aan die De Drift winkel sentrum in Velddrif is op dreef om sy deure vroeg in 2026 te open. Dorpstraat, die ontwikkelaar agter die projek, het aan Weslander gesê…
Dis die eerste keer in baie jare dat ek nie Kersfees saam met my familie en vriende sal deurbring nie. Dis ‘n bittersoet gedag- te, want aan die een kant…
Weslander deel nuusgebeure wat tydens die 2025 nuusjaar plaasgevind het: Januarie • ’n Botsing reg van voor het op Maandag 13 Januarie die lewe van pastoor Jakobus Carolus en twee vroue…
Die Geloftefees is die jaarlikse herdenking van die Gelofte wat die Voortrekkers op 16 Desember 1838, voor die Slag van Bloedrivier, afgelê het. Dit het gelei tot Geloftedag, ‘n dag…
Die organisasie Healthy Futures South Africa (HFSA) het sy tweede gemeenskapsbelanghebbersbetrokkenheidsvergadering by die Louwville-gemeenskapsaal op Dinsdag 18 November aangebied. Altesaam 93 toegewyde deelnemers van munisipale amptenare en gesondheidswerkers tot opvoeders,…
Letitia Van Zyl-Schultz Die jaarlikse Golden Games het verlede Donderdag (27 November) op die Vredenburg-sportterrein plaasgevind waar energieke senior burgers weer eens gewys het dat ouderdom gewis geen hindernis is…