Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die afgelope week het ons weer gesien hoe Weskusmense kán saamstaan, veral as politiek vir eers eenkant toe geskuif word.
Die moderne winkelsentrum, wat sowat 7 200 m² beslaan, sal uiteindelik altesaam 25 winkelruimtes insluit.
Hoe nader dit egter aan ‘n verkiesing kom, kan gesien word op foto’s wat vir plasing na Weslander gestuur word, die partykleure sluip al hoe meer in.
Alle leerders wat tussen 2007 en 2011 gebore is en ‘n passie vir kosmaak het, kan inskryf om deel van hierdie kookavontuur te wees.
Dagboek-inskrywings is gratis. Inskrywings moet voor 17:00 op ‘n Maandag ontvang word.
Ons soek dinamiese, inspirerende stories van mense soos jy wat besig is om ‘n indruk te maak.
Hierdie beleide kan nabyheid aan die skool insluit, maar dit is nie ‘n vereiste wat deur die departement self bepaal word nie.
David Maynier, minister of the Western Cape Education Department (WCED) said parents are responsible for ensuring that they submit their applications for admission on time.