Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Tigers vereer sy spelers
Om die sportsterre van die Saldanha Tigers-rugbyklub te vereer, het die span sy jaarlikse bekeruitdeling op Vrydag 29 November in die Diazville-gemeenskapsaal gehou.
-
Blitsbokke seëvier!
Die Springbok Sewesspan dra ná nege jaar weer die Kaapstad Sewes-kroon nadat hy die Olimpiese kampioen, Frankryk, oortuigend by die DHL Kaapstad-stadion met 26-14 geklop en daarmee die spook van…
-
Exodus u-21 Rugby Champs
The Vredenburg Hopland u-21 team showed who’s boss at the 2024 Exodus u-21 Rugby Champions on Saturday 30 November playing against other u-21 teams from Saldanha Bay, Laaiplek, Langebaan and…
-
Sneak Attack kraai koning in Weskus-potspel-toernooi
Die balle het onlangs weer eens die praatwerk vir die Weskus se 8-bal-potspel in die B-liga gedoen.
-
LAC honours its athletics achievers
Langebaan Athletics Club (LAC) held its annual prestige awards ceremony at the Langebaan City Hall.
-
Kolfwerk laat Krewe in steek
Ná afwesigheid van ’n maand vanweë die T-20-gemeenskapsbekerwedstryde, het die Boland Premierliga oor 50 boulbeurte op Saterdag 23 November ’n terugkeer gemaak.
-
Hengelaars spook dit uit
Die Noordhoek Sosiale Hengelklub het op Saterdag 16 November sy jaarlikse toernooi by Kuifkopvisvanger langs die Bergrivier in Velddrif gehou.
-
Undertakers is Weskus se 2024-potspelkampioene
Die balle het behoorlik die praatwerk gedoen toe die laaste ronde van Weskus 8-bal-potspelseisoen vir 2024 beslis is.
-
Krewe saai verwoesting onder Sussex se kolwers
Vredenburg Saldanha Krewe se derde span en die Sussex-krieketklub van Doringbaai se eerste span het Saterdag (16 November) in ’n Weskus-krieketligawedstryd van die Boland-krieketvereniging kragte gemeet.
-







