Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Get ready to run, walk at Mykonos
Grab those running shoes because entries for the annual Mykonos Half Marathon (21,1 km), 10 km and 5 km funrun are open!.
-
Tiere veg vir plek in uitspeelronde
Die Saldanha Tigers het Saterdag in die Swartwes-streekuitdaagwedstryd van die Boland-rugbyunie Universals van Hopefield in ’n taai wedstryd op die Ronnie Louw-sportterrein in Hopefield met 35-12 geklop.
-
Paternoster vol veggees
Paternoster het Piketberg Saterdag op sy tuisveld met 43-18 afgeransel nadat Paternoster rustyd 19-6 voor was.
-
LAC coaches get Level 4 coaching
The athletes and coaches of Langebaan Athletics Club received training from the best of the best this past weekend.
-
‘Burg Boys’ wys veggees
Vredenburg het Saldanha, die voormalige Boland-kampioen, Saterdag met karakter en veggees uit die eerste plek gestamp. Vredenburg se “Burg Boys” het die wedstryd op sy tuisveld 27-25 gewen nadat hy…
-
‘Burg Boys’ wys veggees
Vredenburg het Saldanha, die voormalige Boland-kampioen, Saterdag met karakter en veggees uit die eerste plek gestamp. Vredenburg se “Burg Boys” het die wedstryd op sy tuisveld 27-25 gewen nadat hy…
-
Tigers gee voorloper bloedneus
Saldanha Tigers het Saterdag in die Swartwes-streekuitdaagwedstryd van Boland Rugbyunie die voorlopers, Voorberg RVK, in ’n baie harde wedstryd op Diazpark met 32-29 geklop.
-
Agterbaaiers verras Mamre
St. Helenabaai het Saterdag (10 Augustus) met sy 37-20- oorwinning oor Mamre in die Agterbaai sy hand hoog opgesteek vir ’n plek in die uitspele. St. Helenabaai, of die Albatros…
-
Street Mile Series starting
It’s that time of the year again as the second West Coast Street Mile Series is hosted by Langebaan Athletics Club (LAC) on Saturday 24 August. Starting point is at…
-
Borge vir skole-7’s gesoek
West Coast Sports Solutions (WCSS) van Hopefield het in Februarie ’n uitnodiging ontvang om 7’s-spanne vir ’n rooitapyt-geleentheid wat einde September in die Kaap plaasvind, in te skryf.









