Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Street Mile Series starting
It’s that time of the year again as the second West Coast Street Mile Series is hosted by Langebaan Athletics Club (LAC) on Saturday 24 August. Starting point is at…
-
Borge vir skole-7’s gesoek
West Coast Sports Solutions (WCSS) van Hopefield het in Februarie ’n uitnodiging ontvang om 7’s-spanne vir ’n rooitapyt-geleentheid wat einde September in die Kaap plaasvind, in te skryf.
-
-
Jong stoeiers vra jou hulp
Die “grootste” stoeikampioenskap vind vanjaar by die Universiteit Stellenbosch plaas – die SA National Youth, Presidents and Greco Championships.
-
Net stomp naels bly oor vir Tigers
Die Saldanha Tigers het Saterdag in die Streekuitdaagwedstryd van die Boland-rugby-unie Coronations in Kalbaskraal besoek. Coronations het egter die Tigers in ’n klipharde en taai wedstryd met 15 punte teenoor…
-
Langebaan-atlete presteer
Die Boland-atletiek-landloopkampioenskap het Saterdag (10 Augustus) in snerpende koue en reën in die Daljosafat-stadion in Paarl plaasgevind.
-
Langebaan stel teleur
Langebaan het Saterdag in Mamre met 16-18 teen die Groen Truie van Mamre vasgeval. Die besoekers was rustyd 6-3 voor, maar kon nie die uitklophou plant nie.
-
Streepsuiker!
Saldanha Tigers het Saterdag (3 Augustus) in die streekuitdaagwedstryd van die Boland-rugby-unie die Zebras van Piket-Bo-Berg op Diazpark met 40 punte teenoor 17 geklop en sodoende die Zebras streeploos terug…
-
Boland Rugbyliga: Vredenburg se spanne probeer moedig
Vredenburg het Saterdag op die grafkelder die tuisspan in nat en winderige toestande met 17-10 geklop en sy tweede plek op die punteleer verstewig.
-








