Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Saldanha Tigers vee Darling se Young Tigers van die veld
Saldanha Tigers het Saterdag die Young Tigers van Darling op hul tuisveld in ’n streekuitdaagkompetisie van die Boland-rugbyunie met 25-10 geklop.
-
Weskus-gimnaste skitter
Die gimnaste van Azure-gimnastiekklub het op Saterdag 20 en Sondag 21 Julie aan die Wes-Kaapse kampioenskap in Stellenbosch deelgeneem. Die klub het vyf goue, drie silwer- en 10 bronsmedaljes gewen.
-
Grootuitdaagreeks hervat, met uitspele wat reeds wink
Die Boland-Grootuitdaagbeker-rugbyreeks word die naweek hervat nadat die Boland Unie wedstryde weens gure weersomstandighede uitgestel het.
-
Agterbaaiers skitter
Hulle is bestem vir groot dinge op die rugbyveld, en onder die regte leiding het spelers uit die Agterbaai nou hul oog op die groen en goud.
-
Langebaan kry skaam
Langebaan het Saterdag sy grootste nederlaag van die seisoen gely toe hy in Saldanha teen die voormalige Boland-kampioen met 65-26 vasgeval het.
-
-
Baai ontsnap uit sterk kake
St. Helenabaai het Saterdag op sy tuisveld uit die kake van ’n nederlaag ontsnap met ’n skepskop in beseringstyd teen Velddrif.
-
Mamre se rugbyspan laat homself in steek, laat Saldananha wen
Mamre se dissipline het hom Saterdag lelik in die steek gelaat en die tuisspan Saldanha uit die kake van ’n nederlaag laat ontsnap.
-
Cove hard aarde toe gebring
Steenberg’s Cove is Saterdag (15 Junie) op sy tuisveld hard terug aarde toe gebring deur Vredenburg se “Burg Boys”. Vredenburg het die eerste tweederondewedstryd 48-5 gewen nadat hy rustyd reeds…
-
Boland-rugby | Vuurwerke by Grootuitdaagbeker-toernooi verwag
Boland-rugby se Grootuitdaagbeker-toernooi keer die naweek terug, met spanne wat hul eerste ronde sal voltooi.








