Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
Piketberg herrys ná dominee praat
Met nuwe woema verskaf die Vrydagaand voor hul tuiswedstryd teen Langebaan deur een van die plaaslike predikante, Michael Smith, het die Rhino’s die span van Langebaan verlede Saterdag aangepak.
-
Die stof spat in tydren
Die Swartland was die afgelope naweek die gasheer vir die eerste twee rondes van die 2024- Suid-Afrikaanse Tydrenkampioenskap, met spanne uit Gauteng, die Oos-Kaap en ander provinsies wat Vrydag (12…
-
Saldanha tem grafkelder
Saldanha het Saterdag met karakter en goeie verdediging die grafkelder stil gespeel en die tuisspan 35-22 geklop nadat hy rustyd 14-8 voor was.
-
Hopefield verras Cove
Dit was ’n dag van naels kou in die Weskus, met drie wedstryde wat met ’n enkele punt bepaal is, terwyl Vredenburg ’n volstrekte oorwinning behaal het.
-
Swartland-tydren is terug!
Die SA Nasionale Tydren-kampioenskap, met deelnemers van oor die land heen, is hierdie naweek terug in die Swartland met twee rondes oor twee dae.
-
Safcol wys hoe
Safcol het Maandag geskiedenis gemaak toe hy die eerste span geword het wat sy titel in die Saldanha-Top-8-Paastoernooi suksesvol verdedig het.
-
-
Salkor-atlete van krag tot krag in meesterskompetisie
Die Salkor-atlete het weer eens met ’n skittervertoning vorendag gekom in die derde en laaste Leo & Benning-meesterskompetisie.
-
Villagers, Zebras bo!
Die Bergrivier-munisipaliteit, in samewerking met die Bergrivier-sportforum en die departement van sport en kultuur (DCAS), het ’n suksesvolle Burgemeesterstoernooi op Paassaterdag (30 Maart) by Rhinopark in Piketberg aangebied.









