Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
Natasha takel die Comrades
Haar groot droom om aan die 2024-Comrades-marathon deel te neem, word vanjaar vir Natasha Jantjies ’n werklikheid.
-
Nolan by Rhino-spel onthou
Piketberg het Saterdag ’n minuut van stilte gehou om eer te bring aan Nolan Adams. Soos voorheen berig, is Nolan se lewe verlede jaar skielik kortgeknip.
-
Saldanha troef Mamre
Saldanha het Saterdag in Mamre karakter en veggees teen die tuisspan getoon en plaaslike ondersteuners stil gespeel nadat hy rustyd 8-21 agter was.
-
Cove gou al in sy eie nis
Steenberg Cove het Saterdag sy buiging in die Boland-Grootuitdaagbekerreeks gemaak en glad nie teleurgestel nie.
-
Rhino’s onthou ontslape speler
’n Emosionele Rhino-span het Saterdag teen Saldanha in die Grootuitdaagreeks opgedraf om hulde te bring aan hul ontslape spanmaat, Nolan Adams.
-
Nuwe kompetisie ná ligas
Vredenburg/Saldanha se Krewe het nog ’n struikelblok oorkom om as die nuwe Boland-krieketkampioen gekroon te word. Die span het Stellenbosch Saterdag in dié se agterplaas verneder.
-
G’n keer aan Weskus-Krewe
Met drie wedstryde oor en sterk in die binnebaan vir die Boland Premierliga-titel, kan die span van Vredenburg/Saldanha-krieketklub nie bekostig om oor die laaste hekkie te struikel nie.
-
-









