Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Weskus Pool gaan vooruit
Sedert Weskus Pool se jaar- vergadering wat op Saterdag 27 Januarie plaasgevind het, was dit harde werk om 2024 te beplan.
-
Plesierig, toe al stiller
Velddrif het Young Hearts Saterdag op die grafkelder tot die laaste minuut hard laat werk vir hul oorwinning. Die besoekers, wat soos ’n dieseltrein begin het, kan egter net hulself…
-
All club derby for Hopefield Wanderers Cricket Club
All club derby for Hopefield Wanderers Cricket Club
-
A ‘Bigger and better’ Super 8 Easter Tournament slated for this year
It is merely days until the fifth Saldanha Super 8 Easter Tournament.
-
Paternoster in sy eerste sege
Paternoster het Saterdag op sy tuisveld Langebaan 29–17 geklop vir dié span se eerste oorwinning van die seisoen. Die tuisspan was rustyd reeds 24-3 voor, maar kon nie juis veel…
-
Krewe moet alles uithaal
Vredenburg/Saldanha se Krewe het die afgelope naweek in die nuwe Boland Goldrush T20-reeks na die volgende ronde deurgeskuur.
-
-
Cove se sprokie duur voort
Daar is net geen einde aan die sprokiesverhaal van die nuwelinge Steenberg’s Cove in die Weskus-afdeling van die Boland-Grootuitdaag-kompetisie nie.
-
-
Krewe val vas in Eikestad
Vredenburg/Saldanha se Krewe het Saterdag teen die studente van Maties in Stellenbosch vasgeval.









