Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Weskusser stap ná slag
Die Weskus se oud-Bolander het dit weer gedoen en stap nou met vlieënde vaandels vir Suid-Afrika.
-
Skryf in vir fietswedren
Inskrywings is nou oop vir die jaarlikse Wynland-fietswedren, wat Sondag 28 Januarie 2024 gehou word.
-
Jetro (17) se prestasies verras almal
Jetro Cleophas (17), ’n gr. 11-leerder aan die Hoërskool Dirkie Uys, het almal se verwagtinge oortref nadat hy daarin geslaag het om een prestasie ná die ander in te ryg,…
-
-
-
Veterane is tops
Die rolbal-veterane het Donderdag 7 Desember in hul eindstryd meegeding om die streek se top-span aan te wys.
-
So naby, tog so ver vir Krewe
Die SA Krieket-T20-Gemeenskapsbekertitel was so naby, maar tog so ver, vir die span van Vredenburg/Saldanha. Die Krewe is egter die tweede beste krieketklub in die land nadat reën die span…
-
-
-
Sewes maak tog ’n wins
Die twee plaaslike Mamre- en Hamlets-7’s-rugbyspanne lag vanjaar al die pad bank toe nadat die tweede Mamre-OK-gemeenskap-sewestoernooi ’n reusesukses was.








