Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Weskus Marathon upon us
Excitement is building as the 22nd LCE Weskus Marathon is set to take place on the Saturday 16 March, promising a day filled with exhilarating competition and community spirit. For…
-
-
-
St. Helenabaai wys hy’s reg vir liga
Met die voorbereiding vir die nuwe seisoen se wedstryde in volle gang is spanne steeds besig om verskillende kombinasies te toets. Die eerste ligawedstryde word reeds volgende maand gespeel.
-
-
Rugbykoors bou al op in die Weskus
Met die nuwe rugbyseisoen wat binnekort begin, maak spanne in die Weskus-streek hulle slaggereed vir wat wag.
-
Atkins gegroet, laat leemte in die Swartland-rugbygemeenskap
Die Moorreesburg/Samoa-rugbyklub, maar ook die hele rugbygemeenskap van die Swartland, groet ’n bekende.
-
Krewe op koers vir sukses
Die Vredenburg/Saldanha-krieketspan is steeds op koers in sy strewe na sukses.
-
Darling-netbal verower kroon
Die 23ste Darling-7’s-toernooi het Saterdag in bloedige hitte plaasgevind en ook ’n nuwe kampioen opgelewer.
-
Krewe herwin weer wenmomentum
Vredenburg/Saldanha-krieketklub het vinnig weer sy wenmomentum herwin en Paarl die afgelope Saterdag met sewe paaltjies afgeransel.









