Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Trappers laat die speke sing
Fietsryers het Saterdag en Sondag in Velddrif vir die Wes-Kaapse pad- en tyd-fietsrenne byeengekom. Die geleentheid is deur Weskus-fietsry aangebied. Meer op bl. 28.
-
Jade wen silwer in rolbal
Die Weskus het vanjaar die eer gehad om die jaarlikse Boland Junior-meester-rolbaltoernooi aan te bied, en die plaaslike speler Jade Kruger het veral uitgeblink.
-
Dokter-egpaar bring ’n paar medaljes huis toe
Die atlete van die Salkoriane-atletiekklub het onlangs hul nuwe atletiekjaar op ’n hoë noot begin met hul deelname aan die Leo Benning Grand Prix-meesterskompetisie.
-
Sluit aan by L’baan Stars
Begin die nuwe jaar met ’n nuwe uitdaging en stokperdjie deur by die Langebaan Stars-gimnastiek- en dansklub aan te sluit.
-
Festival of Cricket 6’s champs – Young Guns
Velddrif Cricket Club NPO ended its year on a high note in December when it held the Festival of Cricket 6’s Tournament 2023.
-
Vang jou deel van R2 miljoen
Die tweede SA20-reeks het op 10 Januarie afgeskop, en krieket ondersteuners kan uitsien na ’n maand van die prettigste en vinnigste aksie wat krieket kan bied.
-
Half marathon soon
A new sponsor, namely Rhodes Quality, has been announced for the Premier Half Marathon in the Boland area, which will be taking place on Workers Day, Wednesday 1 May.
-
2024 LCE Weskus Marathon entries open
The 22nd running of the LCE Weskus Marathon takes place on Saturday 16 March. Hosted at Langebaan Country Estate (LCE) and organised by Langebaan Strandlopers in association with West Coast…
-
-







