Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
So naby, tog so ver vir Krewe
Die SA Krieket-T20-Gemeenskapsbekertitel was so naby, maar tog so ver, vir die span van Vredenburg/Saldanha. Die Krewe is egter die tweede beste krieketklub in die land nadat reën die span…
-
-
-
Sewes maak tog ’n wins
Die twee plaaslike Mamre- en Hamlets-7’s-rugbyspanne lag vanjaar al die pad bank toe nadat die tweede Mamre-OK-gemeenskap-sewestoernooi ’n reusesukses was.
-
Rolbal-verjaarsdag vir 2
Dit was ’n besondere dag vir PJ Toilets se Flippie en sy vrou, Jill Snyman, op Saterdag 2 Desember by die Lagoon-rolbalklub in Langebaan.
-
-
Getye: Saldanhabaai (Langebaan-strandmeer +40 minute)
Getye: Saldanhabaai (Langebaan-strandmeer +40 minute)
-
-
-
Devon blink uit vir Vellies
Die Velddrif-krieketklub en Hopefield Wanderers II het die afgelope Saterdag (2 Desember) kragte gemeet.








