Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Langebaan se atlete skitter
Die Langebaan-atletiekklub (LAC) het die afgelope naweek aan Boland-atletiek se Someratletiekreeks in die Daljosafat-stadion in Paarl deelgeneem.
-
Krewe ná ses wedstryde nog onoorwonne
Vredenburg/Saldanha se krieketspan speel die Bolandvelde aan die brand – die Krewe is steeds onoorwonne ná ses wedstryde in die Boland-premier- eendagkrieketliga.
-
Saldanha slág Eagles
Saldanha het Saterdag sy veldtog om sy titel ná twee nederlae weer op dreef gekry toe die span die Vanrhynsdorp Eagles se vlerke in dié se agterplaas geknip het.
-
LCE-halfmarathon lok weer talle atlete
Talle atlete het onlangs na die Langebaan Country Estate (LCE) gehaas om aan die jaarlikse LCE-halfmarathon deel te neem.
-
Salkor se jong atlete spog met medaljes
’n Trotse groepie Salkor-atlete het ná die Langebaan Country Estate (LCE) se jaarlikse halfmarathon verlede Saterdag (21 Oktober) met ’n string medaljes gespog.
-
Blue Continent wen
Die jaarlikse Visfabriek-toernooi het die afgelope naweek weer groot opwinding opgelewer, met spanne van wyd en syd wat meegeding het.
-
Darling byt vas en wen
Dit gaan maar swaar vir die twee Weskus-spanne wat aan die Sanlam-Boland-Top-12-toernooi deelneem.
-
Netbalfederasie skitter opnuut
Die Wes-Kaap se top-sportpresteerders is die afgelope naweek vereer vir hul harde werk en die Weskus-netbalfederasie het vanjaar weer geskitter.
-
Boland Top-12 skop af
Die Sanlam-Boland-Top-12-kompetisie van die Boland-rugbyunie het verlede Saterdag, 21 Oktober, in alle erns afgeskop.
-
Weskus-potspelers laat g’n gras onder hul voete groei
Die Weskus se potspelers lewer nie net puik prestasies nie, maar Weskus-potspel het vanjaar vier gegradueerde skeidsregters.










