Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Eerste strandsportfees lok talle
Spanne van oor die Weskus heen sowel as van die Kaap en die Paarl het ingeskryf en aan die eerste Alex Alarms Paternoster Beach Fest, ’n strandsportfees wat Saterdag 2…
-
‘Sokker is my terapie’
Die geleentheid van ’n leeftyd het op die pad van die jong sokkerspeler Alonzo Joseph gekom.
-
Hoppers Weskus se potspelkoning
Die Weskus-streek se liga vir potspel het vroeër vanjaar begin met 26 spanne wat opgedeel is in ’n A- en B-liga na afloop van die eerste ronde van wedstryde.
-
St. Helenabaai haal top-16 in toernooi
St. George’s het die tweede Mamre-OK-gemeenskap-7’s-toernooi gewen toe hy Hillcrest 22-7 in die eindstryd geklop het.
-
Weskus se meestersatlete wen ses medaljes
Die Weskus se meestersatlete het onlangs die pad na die nasionale Afrika-veld-en-baan-kampioenskap gevat en die streek trots gemaak.
-
Getye: Saldanhabaai (Langebaan-strandmeer +40 minute)
Getye: Saldanhabaai (Langebaan-strandmeer +40 minute)
-
Gymnasts celebrate club members at prize giving
The Langebaan Stars Gymnastics and Dance Club recently held its last event for the year, and young club members were celebrated at an annual prize giving held on Friday 24…
-
Krewe pak Gauteng
Vredenburg/Saldanha is vanjaar die Wes-Kaapse T20-verteenwoordiger in Krieket Suid-Afrika se Gemeenskapsbekerreeks wat eersdaags in Gauteng begin.
-
Paternoster-sokkerspan bobaas in uitklopbeker
Saldanha se plaaslike sokkervereniging, Salfa, het Sondag 19 November ’n spoggeleentheid vir plaaslike sokkerklubs en hul ondersteuners aangebied.
-
Saldanha sal nie sy titel as Boland kampioen verdedig
Saldanha, verlede jaar se kampioen, sal nie sy titel vanjaar op die Boland-stadion verdedig nie. Saldanha het Saterdag in ’n wedstryd wat hy moes wen, 39-41 teen Hawston in ’n…









