Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Rayno wys krag
Die sterkstes van die sterkstes van oor die wêreld heen het Saterdag by die Transnet-Saldanha-stadion vir die Strongman Champions League (SCL) Africa byeengekom.
-
Druk op Saldanha
Saldanha se lot is nou in sy eie hande. Die voormalige Boland-kampioen, wat tans derde in groep B is en een punt agter Robertson en drie agter die onoorwonne Safcol…
-
Skeidsregter tydelik gepos ná omstrede Safcol-drie
’n Bolandse skeidsregter wat tydens ’n Top-12-rugbywedstryd foutiewelik ’n drie, wat volgens alle aanduidings duidelik nie een was nie, toegeken het, is vir minstens twee weke onttrek en sal gedurende…
-
Rolbalklub se Lentesakeliga sluit af
Die wenners van die Lagoon-rolbalklub in Langebaan se Lentesakeliga het onoorwonne uit die stryd getree – Headline Blinds se gedugte span het ses weke lank elke week as die wenner…
-
Velocity-vroue skop stof in drawwers se oë
Die Salkoriane-atletiekklub het verlede Saterdag (12 Oktober) ’n heerlike 5 km-pretdraf aangebied.
-
‘Saldanha van wen beroof’
Is die voormalige Boland-kampioen Saldanha Saterdag van ’n oorwinning beroof? Saldanha het Saterdag op sy tuisveld in sy tweede Sanlam-Boland-Top-12-wedstryd teen die verdedigende Boland-kampioen, Safcol, met 25-27 vasgeval.
-
Krewe wys hul staal vroeg in die seisoen
Vredenburg/Saldanha-krieketklub is ná twee eendag-ligawedstryde steeds onoorwonne.
-
Burg Boys knak in Top-12
Die Sanlam-Boland-rugbyunie se Top-12-Grootuitdaagbeker-wedstryde het op 12 Oktober afgeskop en gemengde welslae vir die Weskusstreek opgelewer.
-
Jong stoeiers wys hul slag
Die Weskus-stoeiklub het goed presteer by die onlangse SA nasionale jeug- en president-stoeikampioenskap in Stellenbosch, wat van Donderdag 26 tot Saterdag 28 September plaasgevind het.
-









