Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Tiere slaan tande in teen Cove
Saldanha Tigers het Saterdag (15 Februarie) in ’n vriendskaplike wedstryd op Diazpark besoek van die Steenberg’s Cove-rugbyklub ontvang.
-
Diazville Leeds speel hul harte uit teen Houtbaai
Die Diaz Leeds-sokkerklub het Saterdag (15 Februarie) teen die gesoute Houtbaai United-sokkerklub, wat tans die tweede plek op die ABC Motsepe-liga se punteleer beklee, kragte gemeet.
-
Span dink op sy voete
Met die Betway SA20-eindstryd by die Wanderers nou agter die rug en die trofee trots in MI Cape Town se besit, het die Boland-Superliga-T20 op 29 Januarie op Bolandpark begin.
-
Boland se Dames sak uit in hitte
Die Sanlam- Boland Dames het die Bulls Daisies Saterdag (8 Februarie) in ’n vrouerugby-premierafdelingwedstryd van SA Rugby in die Boland-stadion in Wellington gepak.
-
Krewe seëvier én val vas
Vredenburg Saldanha Krewe het die tweede en derde ronde van die Superliga-uitspeelrondes van Boland-krieket op ’n hoë noot begin deur eers met Young Peoples- (31 Januarie) en toe met Paarl-krieketklub…
-
-
Jaguars wen 1ste Shilton-sewes
Shilton van Wyk, ’n Springbok-sewesspeler, het Saterdag 14 Desember die eerste Shilton van Wyk-sewestoernooi in samewerking met die Saldanha-rugbyklub by die Transnet-stadion in Saldanha aangebied. Van Wyk se doelwit is…
-
Saldanha Vrydag in nuwe klubrugby-dokkie
Die Saldanha-rugbyklub is eerste aan die beurt in die nuwe dokumentêre reeks oor klubrugby, die Klubhuis, wat môreaand, Vrydag (13 Desember), op kykNET (DStv-kanaal 144) begin.
-
-
Bloedjong Salkoriane wys hul talent op atletiekbaan
Die Salkoriane-atletiekklub se toekomstige generasie atlete het by die onlangse Little Athletes- atletiekbyeenkoms geskitter.








