Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Ouers erg vies vir skool
Ouers het onlangs by Weslander aangeklop om die gemeenskap bewus te maak van die situasie en ander te waarsku om seker te maak van ‘n onderwysinstelling se amptelike status voordat…
-
-
Woord van die week:
Elke week neem Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) ons saam op ‘n ontdekkingstoer van interessante Afrikaanse woorde en idiome. Wil jy dalk ‘n woord in die WAT borg…
-
REDAKSIE | Dink maar mooi (v)oor tuisskoling
Klein onafhanklike tuisskooltjies het veral ná die grendeltyd oral in die Weskus opgeskiet.
-
Lesersfoto
Om aan die Weskus te woon, beteken om elke aand met uitsonderlik mooi sonsondergange bederf te word – soos dié wat deur Christo Gerber vasgevang is.
-
Elandhuis vir Gestremdes funksioneer sonder lisensie, ouers eis dat raad onmiddellik uittree
Die bekende Die Eilandhuis vir Gestremdes in St. Helenabaai se lisensie om as gesondheidsorgverskaffer vir 2026 te funksioneer, is nie hernu nie. Die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid en Welstand het…
-
Loslopende beeste ‘n ergernis in Weskusdorp
JACOBSBAAI – Inwoners in dié rustige Weskusdorp tussen Saldanha en Vredenburg in die Saldanhabaai- munisipale gebied (SBM) voer ‘n jarelange stryd teen loslopende beeste wat veral snags tuine vertrap, grasperke…
-
Pret tydens sporttoer
Die leerders het vet pret gehad Hulle het wedstryde gespeel, deelgeneem aan pret aktiwiteite asook oefen sessies.









