Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
-
Netbal meisies maak trots
Die span het vier van hul nege wedstryde gewen, insluitend hul uitspeelwedstryd teen Parklands.
-
Langebaan GPF hou imbizo
Die doel van ‘n GPF is om samewerking te verbeter tussen die polisie en die gemeenskap.
-
Tik, Mandrax gekry
Man in Rylaanstraat, Middelpos, deursoek en in besit van kristalmetamfetamien en Mandrax-tablette gevind
-
Vriendskap die wenner op sportdag
Altesaam 12 skole van reg oor die provinsie het deelgeneem, met spanne van onder meer Vredendal, Riebeek-Kasteel, Paarl, Citrusdal en Langebaan.
-
Jeugleierskonferensie bou brûe
Die saad vir hierdie inisiatief is reeds in 2023 geplant toe Jano Reynolds, destydse hoofseun van die Hoërskool Hopefield, die geleentheid gekry het om ‘n jeugleierskonferensie by te woon.
-
Hooggeplaastes vier herstel van 300 vaartuigpermitte in St Helenabaai
Verskeie politieke leiers en raadslede van die Demokratiese Alliansie (DA) en verteenwoordigers van vissergemeenskappe het vroeër vandag in dié Weskusdorp se hawe byeengekom om die herstel van byna 300 kleinskaalse…
-
Kies ‘n dier wat by leefstyl pas
Om die regte keuse te maak, kan hartseer, frustrasie en selfs verwaarlosing voorkom. Die besluit is nie net emosioneel nie, maar ook prakties, dit behels jou tyd, geld, ruimte en…










