Hier is ‘n lys dierewelsynorganisasies in die Saldanhabaai- en Bergrivier- munisipale gebiede in alfabetiese volgorde met die kontaknommers vir hulp, redding, aanneming en vrywilligerwerk:
• CARE St Helenanabaai: 064 528 2001
• Hopefield Animal Care: 072 297 2222
• Langebaan Animal Care: 083 396 7198
• Leaps, Langebaan: 083 734 7865
• Piketberg Animal Welfare: 071 828 7952
• Saldanha Animal Care: 082 921 0233
• Swartland & Weskus-dierebeskermingsvereniging (SPCA): 022 492 2781
• Velddrif Animal Care: 074 740 1111




