Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sy meen baie honde kom uit arm gebiede met siektes, wanvoeding, wonde en parasiete wat onmiddellike mediese sorg verg.
Nat weer, modderige erwe en klam slaapplekke kan maklik tot pynlike infeksies lei, veral sogenaamde jeukplekkies – rooi, nat en seer kolle wat vinnig kan versprei.
Soms is dit stadig, subtiel en maklik om te mis. Daarom is dit belangrik dat mense die tekens kan herken, sodat hulp betyds kan kom.
Aggressie is nie sommer net “slegte gedrag” nie. Dit is gewoonlik ‘n teken dat iets nie reg is nie.
Om die regte keuse te maak, kan hartseer, frustrasie en selfs verwaarlosing voorkom. Die besluit is nie net emosioneel nie, maar ook prakties, dit behels jou tyd, geld, ruimte en…
Die eerste reaksie is dikwels om te help, maar dit is belangrik om kalm en veilig op te tree, vir jouself en die dier.
Sulke kos vul dalk hul mae, maar dit bevat nie al die voedingstowwe wat hul liggame nodig het nie.