Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
NSRI drie keer uitgeroep oor Paasnaweek
Nic Stevens, die stasiebevelvoerder van NSRI Mykonos, het gesê die eerste oproep is Saterdag (4 April) om 11:45 ontvang.
-
Verloofde langs haar vermoor: ‘My hart is stukkend…’
Pieterse en Smith was omstreeks 01:45 op pad huis toe ná ‘n aandjie uit toe hulle uit die bloute deur ‘n groep mense met onder meer gholfstokke in Dolfynstraat, Noordhoek,…
-
Window for admissions is closing
The Western Cape Education Department said parents must ensure applications are submitted before the deadline to be included in the first round.
-
Vermoorde Kotie Nel: ‘ ‘n Sagte siel
het ons verlaat’Kotie Nel wat onlangs Velddrif toe getrek het, se lewelose liggaam is op Donderdag 26 Maart met verskeie steekwonde in ‘n huis in Lemoenkloof, Paarl, gevind. Weslander het op 27…
-
Jeug-jazzreeks oudisies nou oop
Die projek sluit Meester- klas-programme in waar die jong musikante van diegene met ervaring in die bedryf sal leer en dan die verhoog sal betree.
-
Afvaardiging van BM op besoek aan België
Hierdie program sal onder meer die leerders toelaat om idees en ervarings met die jeug in Heist uit te ruil, betrokke te raak by sake van die samelewing en saam…
-
Het B’rivier regte?
“Ek het begin vra: Wat as riviere regte gehad het, nie metafories nie, nie simbolies nie, maar regtens?”










