Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Bejaarde (75) steeds vermis
Volgens Thyrone Williams, adjunkburgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit, is Rhode die laaste keer Sondag omstreeks 02:30 gesien toe sy haar woning in die Laingville-buurt verlaat het.
-
Weskus-familie loof beloning uit om vermiste ouma te help opspoor
Die polisie en familie vra hulp om die vermiste 75-jarige Magdalena “Suster Lenie” Rhode op te spoor nadat sy Sondagoggend spoorloos verdwyn het.
-
Sokkerspan bring trots
Hulle as die naaswenners in die toernooi en as die Span van die Toernooi aangewys.
-
Hokkie: Leerder mik hoog
“Ons weet hy sal ons skool en die Wes-Kaap met trots verteenwoordig,” het die skool gesê.
-
-
Mellet gee boekpraatjie vir skrywers en digters
Ernie Mellet, skrywer en hoofopleier van die Amateur- Skrywersbond, hou volgende maand, op Saterdag 18 Julie, ‘n praatjie in die Piketberg-biblioteek.
-
Bekende deur-en-vensterrame-onderneming begin herstrukturering – Atlantis-fabriek dalk gesluit
Swartland Investments se sakeherbelyning kan tot werksverliese en die moontlike sluiting van sy Atlantis-fabriek as deel van herstrukturering lei.
-
Vermoorde Velddrif-vrou: Paarl-polisie nog geen verdagte gevang
Die familie van die vermoorde Kotie Nel sê hulle wag steeds op antwoorde terwyl die polisieondersoek voortduur. Lees meer: Weslander.co.za
-
Kinderveiligheid bespreek
Volgens raadslid Theressa Rossouw moet die veiligheid van kinders altyd ‘n prioriteit wees.
-
Jurie Hayes se o.13-sokkerspan spog met toernooibeker
Jurie Hayes se o.13-sokkerspan spog met toernooibeker








