Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Motorkaper sterf in botsing
PORTERVILLE/STELLENBOSCH – ‘n 46-jarige vrou van Porterville het die afgelope Donderdag (27 November) omstreeks 07:05 ‘n traumatiese kaping oorleef nadat ‘n man, wat aan haar bekend is, haar voertuig met […]
-
Só kan jy veiliger wees op strande
Weslander het na die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM) oor veiligheid vir die komende vakansietyd op Weskusstrande uitgereik. Tereza Burger, ‘n woordvoerder vir die SBM, het gesê strande aan die Weskus waar lewensredders […]
-
Seun verdrink by Tabakbaai ten aanskoue van maats
“Hy was ‘n vegter – al van geboorte af,” sê Rosslyn van Rheenen ná die tragiese verdrinkingsdood van haar tienerseun. ‘n Groep tieners van Diazville, Saldanha, moes die afgelope Saterdag […]
-
Weskus kréún onder geweld
Jonk en oud het hul stemme laat hoor en hardop gesê: “Genoeg is genoeg!” Die afgelope Maandag (1 Desember) het inwoners saamgestaan en die strate ingevaar, geklee in swart met […]
-
Uniformed service providers hold service
The Saldanha Bay Safety Initiative (SBSI) hosted a deeply spiritual and unifying Integrated Uniformed Church Service at Beacon Church in Langebaan on Tuesday 2 December. Drawing safety and community leaders […]
-
MENING | Vars vis g’n almal beskore
Die Kaap is baie bekend vir sy viswater en ek het familie wat aan die Weskus woon. Elke keer as ek vir hulle gaan kuier, vra ek hulle of daar […]
-
Wenke vir veiligheid oor komende feestyd
Letitia van Zyl-Schultz Adjudant Offisier Adele Visser, waarnemende bevelvoerder van die Laaiplek-polisie, het die gemeenskap gewaarsku teen bedrog wat kommerwekkend toeneem en gesê mense moet nie sommer enige skakels op […]
-
Crime | Misdaad
Weslander verskaf weekliks ‘n kort blik op die vorige week se misdaadgebeure in sy versprei- dingsgebied met behulp van kapt. Tania Helfrich, die distrikswoordvoerder vir die Weskus-polisie. Die 18-jarige Keanen […]









