Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Novus Media brei uit met nuwe nasionale Afrikaanse koerant
Novus Media, ‘n afdeling van die JSE-genoteerde Novus Holdings en Weslander se houermaatskappy, het vandag die bekendstelling van Die Papier aangekondig: ‘n weeklikse, Afrikaanse koerant wat van 6 Maart 2026 […]
-
MENING | Hoe jy gaan reageer, hang van jou af
Voltaire, ‘n agtiende eeuse Franse skrywer, het in sy boek Candide ‘n karakter geskep wat daarop aandring dat alles wat met ‘n mens gebeur – maak nie saak hoe verskriklik […]
-
Misdaadbrokkies | Crime Snippets
Weslander verskaf weekliks ‘n kort blik op die vorige week se misdaadgebeure in sy versprei- dingsgebied met behulp van kapt. Tania Helfrich, ‘n distrikswoordvoerder vir die Weskus-polisie. ’n Saak van […]
-
Vredenburg-GPF kies nuwe bestuur en besin oor jaar
Alida Buckle Die Vredenburg-polisiëringsforum (GPF), wat uit al die buurtwagte in die dorp bestaan, het onlangs sy nuwe bestuur gekies. Die teenwoordiges het Freddie Smook eenparig as voorsitter verkies en […]
-
A survivor’s testimony
At age 7 I was a child and my body became a battleground. My cousin’s father raped me, whispering: “No-one will believe you. This is love.” My mother worked night […]
-
MENING | Iets magies aan Kersboom met kinderversiersels
Daar is iets betowerends aan die oomblik wanneer 1 Desember aanbreek. Dit is asof kinders se brein na Kersfees-modus oorskakel. Die aftelling begin reeds met die Advent-kalender wanneer ‘n Kersfees-figurine […]







