Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
LESERSBRIEF | Wanneer die boelies oral is
Ons hoor al hoe meer van kinders wat geboelie word. Dt is ‘n woord wat swaar dra, en met reg. Ons dink onmiddellik aan die tipiese toneel van ‘n groep […]
-
-
-
Bolhuis waarsku
Dié deurwinterde ondersoeker het veral gefokus op die groeiende bedreiging van kubermisdaad vir plaaslike ondernemings en inwoners.
-
Groot hart; taai stryd
Die ouetehuis moes in Oktober 2025 na ‘n nuwe perseel verhuis nadat die eiendom verkoop is. Tans huisves die sentrum nege inwoners met vyf geregistreerde versorgers, wat daagliks na hul welstand omsien.
-
Liggaam van man (69) naby Langebaanweg gevind
Die liggaam van ‘n 69-jarige man is op Dinsdag 24 Maart by die treinspoor by die ou Chemfosmyn-perseel gevind. Die identiteit van die oorledene is bevestig as Pieter Esau wat […]
-
St. Helenabaai Stasiebevelvoerder is reg
Om as stasiebevelvoerder van die St. Helenabaai-polisiekantoor aangestel te word, is ‘n groot eer vir kapt. Andrew Prinsloo. Prinsloo het in 1994 by die Suid-Afrikaanse Polisiediens aangesluit en in 2010 tydens […]
-
More than 43 000 Cape gannets recorded at Lambert’s Bay breeding site
Over 43,000 Cape gannets are breeding on Bird Island this season, reflecting successful conservation efforts and healthier marine ecosystems.








