Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Klubs skud reg
Ná die Saldanhabaai-rugbyklub se verowering van die Boland-rugbyunie se Top-12-trofee teen Roses United verlede jaar in Wellington, heers groot verwagtinge dat die Weskus streekspanne weer ‘n sterk seisoen gaan beleef.
-
-
‘Swak munisipaliteite nie gehelp’
Die Afriforum-burgerregteorganisasie het verlede Vrydag (23 Januarie) amptelike kommentaar op dié wetsontwerp by die Nasionale Vergadering ingedien.
-
Paternoster-inwoners in hofgeding oor beskermingsbevele
Met die volgende hofverskyning van die Pato 10 in die Vredenburg-distrikshof volgende week in die grootste bedrogsaak wat die Weskus nog beleef het, word Paternoster se inwoners in nog ‘n […]
-
Enter S.T.I.R. Weskus with your video to win big
Weskus S.T.I.R. is a cooking competition for all high school learners. Were you born between 2007 and 2011 and love making food? Entries are now open. Show us your love […]







