Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kaapse vroue ontvoer, een vermoor, een moet naak vlug
Die polisie ondersoek tans aanklagte van moord, poging tot moord en motorkaping nadat een van die twee vroue wat vermoedelik in Kraaifontein in hul voertuig gekaap is, se lyk op […]
-
Diereskuilings kry swaar
Sy meen baie honde kom uit arm gebiede met siektes, wanvoeding, wonde en parasiete wat onmiddellike mediese sorg verg.
-
Reën en modder: beskerm diere só
Nat weer, modderige erwe en klam slaapplekke kan maklik tot pynlike infeksies lei, veral sogenaamde jeukplekkies – rooi, nat en seer kolle wat vinnig kan versprei.
-
-
-
Militêre basisse in Weskus amper drie dae sonder krag weens agterstallige rekening van miljoene
SALDANHA – Die kragtoevoer na verskeie militêre instellings in die Weskus sal na verwagting teen môre herstel wees nadat betaling vandag deur die Departement van Verdediging (DoD) aan die Saldanhabaai-munisipaliteit […]
-
Markets rattled as US, Iran clash in Hormuz
The US was awaiting Iran’s response to its latest proposed peace deal, after both sides accused the other of triggering an overnight clash.
-
Gesin in nood nà huisbrand in Velddrif
’n Familie in Noordhoek in Velddrif het onlangs al hul besittings in ’n huisbrand verloor en die Velddrif-sakekamer het ingespring om hulle te help. Volgens Johnny Da Silva, voorsitter van […]
-
Pick poop up: it’s respectful
I have in the past put a notice up on my wall asking residents to pick their dog poop up and not leave it on the pavement outside my house










