Crime

  • Paternoster steier onder misdaad

    Paternoster steier onder misdaad

    Lede van die Paternoster-gemeenskap het verlede Dinsdagaand (18 Augustus) geen doekies omgedraai nie toe hulle hul frustrasie met misdaad en onveiligheid op ‘n vergadering van die Vredenburg-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in die Paternoster-gemeenskapsaal uitgespreek het.

    |

  • Twee voor oor dwelmhandel

    Twee voor oor dwelmhandel

    Volgens die polisie is inligting oor moontlike dwelmhandel opgevolg, waarna die tiener glo dwelms aan ‘n voornemende koper verkoop het.

    |

  • Dagga: man vas

    Dagga: man vas

    Die polisie het die woning deursoek en beslag gelê op 97 pakke dagga, 24 klein sakkies koubare dagga, 63 klein sakkies dagga en ‘n sak met los dagga.

    |

  • Verkragter swaar gevonnis

    Verkragter swaar gevonnis

    Roderick van Rooi (35) is voorverlede Donderdag (13 Augustus) in die Clanwilliam-streekhof vir huisbraak en verkragting gevonnis. Die misdaad het op 21 Mei 2023 plaasgevind.

    |

  • Twee verdagtes in aparte voorvalle met wapens betrap

    Twee verdagtes in aparte voorvalle met wapens betrap

    Dillian Barends (29) van Noordhoek, Laaiplek, het Sondagaand glo probeer weghardloop toe hy polisiebeamptes gewaar. Hy is voorgekeer en deursoek, waarna ‘n mes en gaspistool na bewering in sy besit gevind is.

    |

  • Bloed vloei weer

    Bloed vloei weer

    Volgens kapt. Tania Helfrich, woordvoerder van die Weskus-polisiedistrik, is Kamp Vrydagaand (21 Augustus) omstreeks 20:45 in Langstertjiestraat met steekwonde gevind. Hy het ook ‘n wond aan sy mond gehad en is op die toneel dood.

    |

  • Misdaadbrokkies | Crime Snippets

    Misdaadbrokkies | Crime Snippets

    Misdaadbrokkies | Crime Snippets

    |

  • Vyf aangekeer ná winkelrooftog

    Vyf aangekeer ná winkelrooftog

    Die verdagtes is op Piketberg, sowat 128 km van Lambertsbaai af, vasgetrek nadat die polisie inligting ontvang het dat die verdagtes in die rigting van Kaapstad beweeg.

    |

  • Misdaad | Crime

    Misdaad | Crime

    Misdaad | Crime

    |

  • Sakekern in nag geteiken

    Sakekern in nag geteiken

    Volgens die polisie se analise van misdaadinligting het ses inbrake sedert Maandag 1 Junie in Saldanha se sentrale sakekern plaasgevind. Die voorvalle het hoofsaaklik tussen 22:00 en 04:00 in die nag plaasgevind, wanneer oortreders voordeel uit die stiller ure trek.

    |

Gift this article