Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Mandela Dag gevier
Weskus Mall, in samewerking met die Saldanha-seekadette, het vir Mandela- dag gesorg dat 1 200 matriekleerders met noodsaaklike skryfbehoeftes en ‘n boodskap van ondersteuning voor hul eindeksamen bemoedig sal word.
-
McGregor, Dill wen
Die Bergrivier-kanomarathon word beskou as een van Suid-Afrika se mees uitmergelende kanomarathons en die ervare kampioen Hank McGregor (48) het sy legendariese status versterk deur sy 15de Berg-titel te wen. Neriyah Dill (20) het haar eerste oorwinning in die vroue-afdeling…
-
Lyk van vrou gevind
Volgens Thyrone Williams, onderburgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit, het die polisie bevestig dat ‘n liggaam gevind is, maar dat forensiese ondersoeke eers afgehandel moet word voordat die vrou se identiteit vasgestel kan word.
-
Waterlisensie vir pomp van landbouwater tersyde gestel
Regter Mark Sher van die Kaapse hooggeregshof het die lisensie tersyde gestel, maar het die bevel vir 18 maande opgeskort sodat die munisipaliteit tyd het om die regte proses te volg en ‘n nuwe aansoek in te dien.
-
-
REDAKSIE | Bou Weskus saam op
Die Weskus, bekend vir sy rustigheid, oop ruimtes en gemeenskappe waar mense mekaar nog by die naam ken, voel deesdae asof sy eenvoud al hoe verder wegglip.
-
Mykonos Half Marathon is here
Athletes are gearing up for the Mykonos Half Marathon set to take place on Saturday 25 July.
-
Public urged to help count crane species in first nationwide census since 2006
For the first time in nearly two decades, South Africans can participate in a nationwide citizen science initiative from 24 to 27 July to count three species of cranes.
-
Vrae oor Noordhoek koste
Volgens die gemeenskapslid is die geriewe teen ‘n koste van sowat R650 000 opgerig. Hy voer aan dat die huidige markverwante boukoste volgens sy kennis tussen R9 000 en R15 000 per m₂ wissel, terwyl die koste van die Noordhoek…










