Community

  • SPORT | Albatrosse vlieg nader

    SPORT | Albatrosse vlieg nader

    Met dié oorwinning verstewig die ­Albatrosse hul derde plek op die punte­leer, terwyl Young Hearts na die vyfde plek teruggesak het.

    |

  • Saldanha-NG-kerk vier 60 jaar

    Saldanha-NG-kerk vier 60 jaar

    Volgens organiseerders was die vieringe ‘n besonderse mylpaal wat God se trou oor ses dekades heen beklemtoon het.

    |

  • Military Base in Saldanha upgrades sickbay

    Military Base in Saldanha upgrades sickbay

    The ceremony drew top military brass to the base, and Lieutenant General Ntshavheni Peter Maphaha, the Surgeon General of the South African National Defence Force (SANDF), delivered the keynote address.

    |

  • Susters sterf in botsing

    Susters sterf in botsing

    Volgens kapt. Tania Helfrich, distrikswoordvoerder vir die Weskus-polisie, het Mawande Striga (47) van Laingville ná die twee vroue se dood die afgelope Maandag in die hof verskyn op aanklagte van strafbare manslag en dwarsboming van die gereg.

    |

  • Dagboek/Diary

    Dagboek/Diary

    Dagboek/Diary

    |

  • Aksiegroep beveg reuse-nywerheidsprojek langs Hopefield

    Aksiegroep beveg reuse-nywerheidsprojek langs Hopefield

    Die voormalige burgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM), André Truter, wat intussen na die Hopefield-omgewing toe verhuis het, is in ‘n senior bestuurshoedanigheid by die projek betrokke.

    |

  • Deel jou gedagtes

    Deel jou gedagtes

    Deel jou gedagtes met Weslander

    |

  • Bergrivier-seuns op lewenspad gelei

    Bergrivier-seuns op lewenspad gelei

    Die program het ten doel gehad om seuns toe te rus om gesonde besluite te neem, selfvertroue te bou en positiewe waardes te ontwikkel.

    |

  • Ouma met ‘n roeping

    Ouma met ‘n roeping

    Vir Adri Booyse van Vredenburg het haar skryfpad nie begin met die droom om ‘n skrywer te wees nie. Dit het begin met ‘n eenvoudige vraag uit die mond van ‘n kleinkind: “Oumie, wie is God?”

    |

  • ‘Weskuskind’ (70) gegroet

    ‘Weskuskind’ (70) gegroet

    Jesse Constable (70), ‘n geliefde opvoe­der en gemeenskapsfiguur, is onlangs aan nierversaking oorlede.

    |

Gift this article