Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Volg volledige, regstreekse verkiesingsdekking hier
Weskussers sal die uitslae van die plaaslike regeringsverkiesing regstreeks op ‘n interaktiewe kaart op NovaNews.co.za kan volg, met toegang tot uitslae per distrik namate stemme getel word.
-
Sopkombuis vra hulp vir Kersetes
Vir inwoners, en veral leerders van twee plaaslike laerskole, is sy Stompneusbaai se “soptannie”, want die afgelope tien jaar is haar huis in Star Crest-straat ook ‘n sopkombuis.
-
Pers speedo’s, vir bewustheid oor manlike kanker
Die doel was om bewustheid oor manlike kanker te skep.
-
West Coast Blues Seniors onder top-vier
Die seniors het in die kwarteindronde die gunstelinge uitgeskakel om hul plek onder die top-vier te verseker.
-
Tiende Myl-swem is hier
Die geleentheid word deur Realtor of Excellence West Coast aangebied en bied drie swem- opsies, met pryse vir vinnige swemmers en selfs vir die bes geklede deelnemer aan die 500 m-pretswem.
-
Moeders vind troos en genesing
ir moeders wat met dié pyn saamleef, het die Good Sons & Good Daughters-byeenkoms, met die tema Always Loved, Never Forgotten, ‘n ruimte geskep waar hulle hul hartseer kon deel, hul kinders se nagedagtenis kon eer en mekaar op die…
-
Diazville vier Joshlin se verjaarsdag
Joshlin, wat op 24 Februarie 2024 by die Saldanha-polisiekantoor as vermis aangemeld is, was ses jaar oud toe sy verdwyn het.
-
Vrywilligers help families na vermistes soek
VREDENBURG – Om gesinne en families te herenig en vermiste mense veilig na hul geliefdes terug te bring, is die missie van Search and Rescue Vredenburg en Saldanha, ‘n onafhanklike […]
-
Bergrivier-vereniging vir mense met gestremdhede gee mense hoop
Dié organisasie sonder winsoogmerk is in Kerkstraat geleë en bied ‘n ruimte waar mense met gestremdhede vaardighede kan aanleer, hul talente ontwikkel en die geleentheid kry om produktief te wees.










