Community

  • Velddrif GPF kom byeen

    Velddrif GPF kom byeen

    Die Velddrif-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) hou sy imbizo op Donderdag 25 Junie. Dit vind om 18:00 by die Velddrif-stadsaal plaas. Almal welkom.

    |

  • Loaves of Love ploeg terug in gemeenskap

    Loaves of Love ploeg terug in gemeenskap

    Die projek word deur drie toegewyde vroue uit die gemeenskap bestuur, wat ‘n sterk passie het om kinders en gesinne te ondersteun en op te hef.

    |

  • ‘Mr. Biggs’ onthou vir diens

    ‘Mr. Biggs’ onthou vir diens

    Volgens sy seun, Jermaine Biggs, sal sy pa onthou word as ‘n sterk leier met ‘n groot liefde vir regverdigheid en dissipline.

    |

  • Alkoholiste kán hulp kry

    Alkoholiste kán hulp kry

    Die Nasionale Instituut vir Alkoholmisbruik en Alkoholisme glo herstel is egter nie net ‘n fisieke proses nie, maar behels ook emosionele, gedrags- en sosiale verandering.

    |

  • Hopefield GPF gee terugvoering op imbizo

    Hopefield GPF gee terugvoering op imbizo

    Die imbizo het die gemeenskap die geleentheid gebied om hul kommer en kwessies te lug. Wat opvallend was tydens die vergadering, is dat daar nie baie gemeenskapslede teenwoordig was nie.

    |

  • DIEREWELSYN | Noodhulp vir diere werk só

    DIEREWELSYN | Noodhulp vir diere werk só

    In baie huise is dit nie altyd moontlik om dadelik by ‘n veearts uit te kom nie, maar basiese noodhulpkennis kan ‘n troeteldier se lewe red totdat professionele hulp beskikbaar is.

    |

  • ‘Los ras, oordeel karakter’

    ‘Los ras, oordeel karakter’

    Die visie van die Reënboognasie was gegrond op die ideaal van ‘n nie-rassige samelewing waarin burgerskap, ­geleentheid en politieke deelname nie deur ras bepaal sou word nie.

    |

  • Skool bedank borg

    Skool bedank borg

    IPIC-winkelsentrum help bou Burgie-trots met skenking

    |

  • Munisipaliteit keer Trekoskraal aansoek

    Munisipaliteit keer Trekoskraal aansoek

    Volgens die uitspraakbrief aan belanghebbende partye het die Wes-Kaapse departement van landbou volgehoue beswaar teen die aansoek gemaak, wat die munisipaliteit se besluit beïnvloed het.

    |

  • RUBRIEK | Winterkinders is ons kinders

    RUBRIEK | Winterkinders is ons kinders

    Winter is vir my simbolies die seisoen waar geleent­heid is om na binne te kyk, innerlik sterk te word en te groei.

    |

Gift this article