Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Optog vir kinderbeskerming
Volgens Luanca Engelbrecht, die programkoördineerder van Hoopsig, is dié optog deel van Hoopsig se missie en verantwoordelikheid om ‘n veilige en ondersteunende ruimte vir die dorp se kinders te skep.
-
-
SPORT | Vier judokas in SA stryd
Hulle verteenwoordig nie net hul klub nie, maar ook hul gemeenskap, en is vasbeslote om die meeste van hierdie geleentheid te maak en hul drome in judo na te jaag.
-
Velddrif GPF kom byeen
Die Velddrif-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) hou sy imbizo op Donderdag 25 Junie. Dit vind om 18:00 by die Velddrif-stadsaal plaas. Almal welkom.
-
Alkoholiste kán hulp kry
Die Nasionale Instituut vir Alkoholmisbruik en Alkoholisme glo herstel is egter nie net ‘n fisieke proses nie, maar behels ook emosionele, gedrags- en sosiale verandering.
-
Hopefield GPF gee terugvoering op imbizo
Die imbizo het die gemeenskap die geleentheid gebied om hul kommer en kwessies te lug. Wat opvallend was tydens die vergadering, is dat daar nie baie gemeenskapslede teenwoordig was nie.
-
DIEREWELSYN | Noodhulp vir diere werk só
In baie huise is dit nie altyd moontlik om dadelik by ‘n veearts uit te kom nie, maar basiese noodhulpkennis kan ‘n troeteldier se lewe red totdat professionele hulp beskikbaar is.
-
‘Los ras, oordeel karakter’
Die visie van die Reënboognasie was gegrond op die ideaal van ‘n nie-rassige samelewing waarin burgerskap, geleentheid en politieke deelname nie deur ras bepaal sou word nie.










