Community

  • Wed in style

    Wed in style

    Entitled “The Wedding Affair”, the expo was created to connect engaged couples with trusted wedding suppliers while promoting the West Coast as a wedding destination.

    |

  • Wes-Kaapse polisie wen

    Wes-Kaapse polisie wen

    Die kampioenskap, wat van Maandag 27 Julie tot Vrydag 31 Julie plaasgevind het, het sowat 350 spelers en amptenare van al nege provinsies asook die polisiehoofkantoor, na die Weskus gelok.

    |

  • KYK | Duisende Trekduikers skep daagliks skouspel oor Bergrivier

    KYK | Duisende Trekduikers skep daagliks skouspel oor Bergrivier

    Kenners sê die indrukwekkende verskynsel hou direk verband met die voëls se daaglikse soektog na kos, hul rusplekke en die unieke habitat van die Bergriviermond.

    |

  • Western Cape NPO Association seeks ambulance expansion from provincial government

    Western Cape NPO Association seeks ambulance expansion from provincial government

    The Western Cape NPO Association has called on the Western Cape Department of Health to expand ambulance services in the West Coast District, citing concerns about emergency response times and growing demand in Velddrif and surrounding communities.

    |

  • Noodhulp-opleiding skop in Velddrif af

    Noodhulp-opleiding skop in Velddrif af

    Die opleiding vorm deel van die organisasie se poging om die gemeenskap beter toe te rus om in noodgevalle op te tree terwyl professionele nooddienste onderweg is.

    |

  • ‘Inwoners moet misdaad beveg’

    ‘Inwoners moet misdaad beveg’

    Smook sê die doel van die vergaderings is om na die gemeenskap se probleme te luister en terugvoering van rolspelers te ontvang.

    |

  • Louwville treur ná Carl (33) se wrede dood

    Louwville treur ná Carl (33) se wrede dood

    Ten spyte van sy hartverskeurende pleidooi, het Carl Marcus (33) se aanvallers net aanhou steek en kap. Hy het nou gesterf weens die beserings wat hy op Saterdag 25 Julie toegedien is.

    |

  • Her calling never retired or wavered

    Her calling never retired or wavered

    “I was born with a passion to care for people,” she says. “Nursing was always the career I wanted because it allowed me to do exactly that.”

    |

  • Gesteelde Rolex teruggekry

    Gesteelde Rolex teruggekry

    Is dié dalk jóú peperduur Rolex?

    |

  • Nuwe rekord vir jeugmusikante

    Nuwe rekord vir jeugmusikante

    Dié gesogte klassiekemusiekkompetisie bied sedert 1984 ‘n platform aan jong musikante om hul talent ten toon te stel.

    |

Gift this article