Community

  • Sopkombuis vra hulp vir Kersetes

    Sopkombuis vra hulp vir Kersetes

    Vir inwoners, en veral leerders van twee plaaslike laerskole, is sy Stompneusbaai se “soptannie”, want die afgelope tien jaar is haar huis in Star Crest-straat ook ‘n sopkombuis.

    |

  • Pyn inspireer Shahieda om ander op te bou

    Pyn inspireer Shahieda om ander op te bou

    Shahieda, wat al van kleins af ‘n liefde vir modellering gehad het, het ná jare van mishandeling en ‘n verlies aan selfvertroue in 2022 besluit om weer haar plek op die verhoog in te neem.

    |

  • Pers speedo’s, vir bewustheid oor manlike kanker

    Pers speedo’s, vir bewustheid oor manlike kanker

    Die doel was om bewustheid oor manlike kanker te skep.

    |

  • West Coast Blues Seniors onder top-vier

    West Coast Blues Seniors onder top-vier

    Die seniors het in die kwarteindronde die gunstelinge uitgeskakel om hul plek onder die top-vier te verseker.

    |

  • Tiende Myl-swem is hier

    Tiende Myl-swem is hier

    Die geleentheid word deur Realtor of Excellence West Coast aangebied en bied drie swem- opsies, met pryse vir vinnige swemmers en selfs vir die bes geklede deelnemer aan die 500 m-pretswem.

    |

  • Moeders vind troos en genesing

    Moeders vind troos en genesing

    ir moeders wat met dié pyn saamleef, het die Good Sons & Good Daughters-byeenkoms, met die tema Always Loved, Never Forgotten, ‘n ruimte geskep waar hulle hul hartseer kon deel, hul kinders se nagedagtenis kon eer en mekaar op die…

    |

  • Diazville vier Joshlin se verjaarsdag

    Diazville vier Joshlin se verjaarsdag

    Joshlin, wat op 24 Februarie 2024 by die Saldanha-polisiekantoor as vermis aangemeld is, was ses jaar oud toe sy verdwyn het.

    |

  • Vrywilligers help families na vermistes soek

    Vrywilligers help families na vermistes soek

    VREDENBURG – Om gesinne en families te herenig en vermiste mense veilig na hul geliefdes terug te bring, is die missie van Search and Rescue Vredenburg en Saldanha, ‘n onafhanklike […]

    |

  • Bergrivier-vereniging vir mense met gestremdhede gee mense hoop

    Bergrivier-vereniging vir mense met gestremdhede gee mense hoop

    Dié organisasie sonder winsoogmerk is in Kerkstraat geleë en bied ‘n ruimte waar mense met gestremdhede vaardighede kan aanleer, hul talente ontwikkel en die geleentheid kry om produktief te wees.

    |

  • OPINION | Petrol at R30: The tank is full, but the wallet is empty

    OPINION | Petrol at R30: The tank is full, but the wallet is empty

    Households should plan for fuel in the mid-to-high R20s as normal. The era of cheap petrol is over.

    |

Gift this article