Community

  • Shawn-Douglas Weimers van Diazville kry vlerke om as vluginstrukteur by die 43 Air School in Port Alfred te werk

    Shawn-Douglas Weimers van Diazville kry vlerke om as vluginstrukteur by die 43 Air School in Port Alfred te werk

    Hierdie geleentheid, met die voltooiing van sy instrukteurskursus, is ‘n belangrike stap nader aan sy uiteindelike droom om eendag ‘n opleidingskaptein by Emirates te word.

    |

  • Two Langebaan NGOs join hands

    Two Langebaan NGOs join hands

    The partnership was celebrated at a high tea at the Langebaan Yacht Club on Wednesday 21 October, where 27 women gathered for a fun and beautiful day of women celebrating one another.

    |

  • Polisiebeamptes in botsing beseer

    Polisiebeamptes in botsing beseer

    Die voorval het tussen 18:00 en 20:00 voor die ingang na die plaas Patrysberg plaasgevind.

    |

  • Jong rugbyspeler op pad na Thailand

    Jong rugbyspeler op pad na Thailand

    Die toernooi, wat gedurende die Desember-skoolvakansie plaasvind, bring topskoolspanne van reg oor die wêreld byeen en bied aan jong rugbyspelers die geleentheid om hul vaardighede teen spelers uit verskillende lande en kulture te toets.

    |

  • Woon Langebaan-GPF by

    Woon Langebaan-GPF by

    Jou teenwoordigheid bou vertroue, versterk samehorigheid en help om jou woongebied ‘n plek te maak waarop jy trots kan wees.

    |

  • Help maak Kersfees vir 
250 pleegkinders spesiaal

    Help maak Kersfees vir 250 pleegkinders spesiaal

    Die organisasie wil verseker dat kinders onder sy sorg tydens die feestyd spesiaal voel en die vreugde van Kersfees kan ervaar.

    |

  • Sour West help jeug ontwikkel

    Sour West help jeug ontwikkel

    Die doel van die kamp was om die jongmense te ontwikkel, te ondersteun en hulle te help om hul potensiaal te verwesenlik.

    |

  • Volg volledige, regstreekse verkiesingsdekking hier

    Volg volledige, regstreekse verkiesingsdekking hier

    Weskussers sal die uitslae van die plaaslike regeringsverkiesing regstreeks op ‘n interaktiewe kaart op NovaNews.co.za kan volg, met toegang tot uitslae per distrik namate stemme getel word.

    |

  • Sopkombuis vra hulp vir Kersetes

    Sopkombuis vra hulp vir Kersetes

    Vir inwoners, en veral leerders van twee plaaslike laerskole, is sy Stompneusbaai se “soptannie”, want die afgelope tien jaar is haar huis in Star Crest-straat ook ‘n sopkombuis.

    |

  • Pyn inspireer Shahieda om ander op te bou

    Pyn inspireer Shahieda om ander op te bou

    Shahieda, wat al van kleins af ‘n liefde vir modellering gehad het, het ná jare van mishandeling en ‘n verlies aan selfvertroue in 2022 besluit om weer haar plek op die verhoog in te neem.

    |

Gift this article