Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
-
-
ATKV vereer Velddrif se eie
Die ATKV-tak in Velddrif bring op Vrydag 8 Mei hulde aan die plaaslike inwoner en gerekende teaterpersoonlikheid Antoinette Kellermann vir haar jare lange bydrae tot Afrikaanse drama en kultuur. Kellermann […]
-
Sien jou Saterdag by Sandveldfees
Dit sal ‘n dag lange viering van musiek, kos, gemeenskap en die onmiskenbare gees van die Sandveld wees.
-
Kleuter oorleef nag in bos
Ten spyte van ‘n grootskaalse soektog deur die polisie en ander nooddienste, plaaswagte en gemeenskapslede, was dit sy ma, Gabrielle Klaase (24), en pa, Ivan Fortuin (34), wat hom Sondag 26 April kilometers ver van die plaaswerf af gekry het.
-
-
-
-
Bewaar bye met habitat in tuin
‘n Byeboer in Hopefield het onlangs ‘n groot verlies as gevolg van gifstowwe tydens bestuiwing gelei, wat die dood van talle van sy bye veroorsaak het.
-
Toekomstige leiers opgelei
Die driedaagse program het gefokus op die ontwikkeling van praktiese leierskapsvaardighede, spanwerk en selfvertroue onder leerders.









