Longacres Privaatskool dra sy gelukwense aan Vaughan Mouers (in blou) oor nadat hy die Wes-Kaap se o.15-rugbyspan met trots by die nasionale toernooi verteenwoordig het. Die Wes-Kaapse span het ‘n uitste- kende week beleef en die toernooi onoorwonne afgesluit. In die eindstryd het dié span die Vrystaat met 36-0 verslaan om as die kampioen gekroon te word. “Baie geluk, Vaughan. Jou harde werk, deursettingsvermoë en passie vir rugby is ‘n inspirasie vir ons almal. Ons is ongelooflik trots op jou prestasie en wens jou alle sterkte met jou rugbyloopbaan toe,” sê die skool.

Longacres Privaatskool trots op Vaughan se Wes-Kaap-prestasie

Longacres Privaatskool dra sy gelukwense aan Vaughan Mouers (in blou) oor nadat hy die Wes-Kaap se o.15-rugbyspan met trots by die nasionale toernooi verteenwoordig het. Die Wes-Kaapse span het ‘n uitste- kende week beleef en die toernooi onoorwonne afgesluit. In die eindstryd het dié span die Vrystaat met 36-0 verslaan om as die kampioen gekroon te word. “Baie geluk, Vaughan. Jou harde werk, deursettingsvermoë en passie vir rugby is ‘n inspirasie vir ons almal. Ons is ongelooflik trots op jou prestasie en wens jou alle sterkte met jou rugbyloopbaan toe,” sê die skool.

Longacres se Vaughan in die wenspan

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 July 2026
    Weslander E-Edition – 30 July 2026

Gift this article