Community

  • Old Men’s Blend wen rolbalsakeliga

    Old Men’s Blend wen rolbalsakeliga

    Altesaam 24 spanne het sedert Maart in twee afdelings aan die wintersakeliga deelgeneem: 12 spanne het dit op Dinsdagaande (Afdeling 1) en 12 op Donderdae (Afdeling 2) uitgespook.

    |

  • Polisie se ‘Ysterman’ vertel

    Polisie se ‘Ysterman’ vertel

    In ‘n onderhoud met Weslander het Manuel ‘n oorsig van sy merkwaardige loopbaan en die elf range wat hy beklee het, gedeel.

    |

  • Vier saamwees en oorvloed op Laaiplek se kuierbasaar

    Vier saamwees en oorvloed op Laaiplek se kuierbasaar

    Die basaar vind Saterdag plaas en dit is baie duidelik nie net ‘n plaaslike geleentheid nie. Die hele gemeenskap is betrokke – van gesinne en kinders tot ouer inwoners.

    |

  • Vier ry 3 000 km oor die see

    Vier ry 3 000 km oor die see

    Die fokus was nie op geldinsameling nie, maar op iets eenvoudiger – en dalk belangriker. “ ’n Mens kan nie altyd finansieel bydra nie, maar ons kan hulle geestelik ondersteun,”

    |

  • Oorleef nag  op sy eie

    Oorleef nag op sy eie

    Redaksioneel

    |

  • Leserskommentaar | Reader’s Comments

    Leserskommentaar | Reader’s Comments

    |

  • Sê by GPF

    Sê by GPF

    Woon Langebaan GPF se imbizo by op 6 Mei

    |

  • ATKV vereer Velddrif se eie

    ATKV vereer Velddrif se eie

    Die ATKV-tak in Velddrif bring op Vrydag 8 Mei hulde aan die plaaslike inwoner en gerekende teaterpersoonlikheid Antoinette Kellermann vir haar jare lange bydrae tot Afrikaanse drama en kultuur. Kellermann […]

    |

  • Sien jou Saterdag by Sandveldfees

    Sien jou Saterdag by Sandveldfees

    Dit sal ‘n dag lange viering van musiek, kos, gemeenskap en die onmiskenbare gees van die Sandveld wees.

    |

  • Kleuter oorleef nag in bos

    Kleuter oorleef nag in bos

    Ten spyte van ‘n grootskaalse soektog deur die polisie en ander nooddienste, plaaswagte en gemeenskapslede, was dit sy ma, Gabrielle Klaase (24), en pa, Ivan Fortuin (34), wat hom Sondag 26 April kilometers ver van die plaaswerf af gekry het.

    |

Gift this article