Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Bergrivier Kanomarathon skop môre af
Die ikoniese marathon strek oor 240 km en eindig Saterdag 18 Julie by die Carinusbrug in Velddrif.
-
Expo to celebrate youth innovation
This year about 6 300 projects will be showcased at the Regional Science Fairs after 13 882 projects were presented at 287 District Expos held countrywide.
-
-
Mariëtte haal SA se Top-30
Volgens Vorster het die kompetisie haar reeds baie geleer. Wat haar persoonlik die meeste geraak het, is die voortdurende groei.
-
Woon GPF se imbizo’s by
Volgens die GPF speel gemeenskapsbetrokkenheid ‘n sleutelrol in die skep van veiliger woonbuurte.
-
Weskussers wen SA 8-bal
Volgens Gert Hibbert het die span reg deur die toernooi goed gespeel, met Kamile Allie wat die nasionale enkelspeltitel gewen het en Hibbert wat as naaswenner geëindig het.
-
Langebaan begin ‘Off-the-Street’-projek
Die projek vind daagliks van 11:00 tot 17:00 gedurende die skoolvakansie plaas en bied gratis vyf-aan-‘n-kant-sokker en -netbal vir kinders.
-
-
Juffrou lê tuig neer ná 38 jaar
Een van haar grootste hoogtepunte was om haar leerders akademies en persoonlik te sien groei, en as kunsonderwyseres het sy dit veral geniet om leerders se kreatiwiteit te ontwikkel en hulle aan te moedig om hulself deur kuns uit te…









