Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Noluvu Ludidi
-
Wêreld-outismebewusmakingsmaand word jaarliks gevier en bied ons meer insig oor die outismespektrum. Vandag (Donderdag 2 April) spesifiek word Wêreld-outismedag gevier. Twee ouers, Petra Fredericks en Gaynor Pieters van Vredenburg, het […]
-
Groot opgewondenheid heers vir die lang verwagte Saldanha-Super 8-rugbytoernooi wat amptelik môre (Donderdag 2 April) afskop. Dit duur tot Maandag 6 April en word by die Transnet-stadion in Saldanha beslis. […]
-
Tertuis Simmers, die Provinsiale Minister van Infrastruktuur, en Alan Winde. die Wes-Kaapse Premier, het amptelik die Malmesbury-ompad van R693 miljoen geopen. Die gebeurtenis het op Dinsdag 31 Maart plaasgevind. Die […]
-
Seer, skok en ongeloof heers tans oor dié Weskus ná ‘n grusame ongeluk gister (Sondag 29 Maart) omstreeks 17:45 op die Hopefield-pad (R45) naby die Elandsfontein-myn plaasgevind het. Twee voertuie […]
-
Die liggaam van ‘n 69-jarige man is op Dinsdag 24 Maart by die treinspoor by die ou Chemfosmyn-perseel gevind. Die identiteit van die oorledene is bevestig as Pieter Esau wat […]
-
History was made at Louwville High School on Tuesday 24 March as a mobile digital library was handed over to the school. This was made possible by Transnet Port Terminals […]
-
SALDANHA – Beweerde “nuwe verwikkelinge” in die soeke na die vermiste Joshlin Smith van Saldanha het mense ver en wyd weer aan die gons. Volgens ‘n video en opvolg-plasings op […]
-
Die Trollope-myngroep se werkers, wat nou al drie weke staak, sê hulle is keelvol vir wat hulle as onregverdighede in die werkplek beskou. Die groep werkers meen hulle probeer al […]
-
Die langverwagte bekendstelling van die “Joshlin Smith-stigting” vind plaas op Sondag 15 Maart by die Dial Rock-saal in Saldanha, maar steeds is daar geen aanduiding presies wat die stigting gaan […]
-
Wat kry jy wanneer jy ’n klassiek-opgeleide sangeres van Franskraal en ’n popsanger van Yzerfontein saambring vir ’n samewerking? ‘n Musikale meesterstuk wat emosie ontlok en jou verby ruimte en tyd laat beweeg. […]









